Braai: 166 moderne resepte om te deel met familie en vriende

9,99

Ga Naar bol.com NL
Artikelnummer: 501329789080 Categorie:

Braai – 166 moderne resepte om te deel met familie en vriende is ’n wye versameling byderwetse braairesepte vir vandag se leefstyl. Braai is deel van die Suid-Afrikaanse lewenswyse en ’n groot gunsteling as dit kom by familie en vriende onthaal. Of jy nou ’n oop vuur, ’n braaiketel of gasbraaier verkies, dié resepte gaan jou aanspoor om uit te kom en die vars lug en puik plaaslike produkte ten beste te geniet. Die eenvoudige uitleg, lieflike foto’s en maklike aanwysings maak van die boek ’n heerlike, nuttige hulpmiddel wat ewe veel inslag sal vind by groentjies en ervare braaiers.

Ean

9781432303129

Webshop

bol.com

Merchant

bol.com NL

Beoordelingen


Er zijn nog geen beoordelingen.

Wees de eerste om “Braai: 166 moderne resepte om te deel met familie en vriende” te beoordelen