’n Kameel, ’n sprinkaan en ’n vrot tamatie

9,99

Ga Naar bol.com NL
Artikelnummer: 501321123465 Categorie:

Niks cools gebeur ooit op Koedoesdorp nie. Elke dag is so vervelig soos die ander. Veral Maandag-oggende. Maar hierdie Maandag is anders, want skielik is hulle voortuin vol kamele wat Gerrie se ma se spogrose opvreet. Dis chaos in Gerrie-hulle se huis en tuin, en hy en sy suster, Anneke, is mal daaroor. Dit word ’n surrealistiese dag van Kamele wat pandemonium saai, die vreemde gesin wat tent opslaan in die voortuin en sprinkane braai . . . ’n Lekker ligte storie vol humor en pret.

Ean

9780798163309

Webshop

bol.com

Merchant

bol.com NL

Beoordelingen


Er zijn nog geen beoordelingen.

Wees de eerste om “’n Kameel, ’n sprinkaan en ’n vrot tamatie” te beoordelen